| Modulekode | FST 360 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Grane en peulgewasse, oliesade, vrugte en groente: Samestelling en struktuur; Kwaliteitsevaluering en gradering; Na-oes opberging en fisiologie; Beginsels en tegnologieë van skoonmaak en sortering; Maling – beginsels en tegnologieë, en hul effekte op produkfunksionaliteit en voedingssamestelling; Sap en olie ekstrasie – beginsels en tegnologieë, en hul effekte op produkfunksionaliteit en voedingssamestelling; Brood en maak van gebakte produkte - beginsels en tegnologieë, en hul effekte op produkfunksionaliteit en voedingssamestelling Praktika: Laboratoriumanalises van komponente en produkte van grane, oliesade, peulgewasse, vrugte en groente; Bepaling van kwaliteit; Fabrieksbesoeke. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FST 250, FST 260, FST 351 en FST 352 of TDH |
| Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App